WPPS 2016 Tennis Teams
The results of the final WPPS trials and the teams for 2016 can be downloaded below :
2016 WPPS Teams
The results of the final WPPS trials and the teams for 2016 can be downloaded below :
2016 WPPS Teams
Die 2015 Boland Platteland Proewe Uitslae vir Hoërskole kan hieronder afgelaai word:
Uitslae Boland Platteland Proewe 2015
Boland Platteland Hoërskole bestaan uit 4 hoof streke ,
Noord-Wes (Lutzville, Vredendal, Clanwilliam ens) ,
Wes-Boland (Piketberg, Malmesbury, Mooreesburg, ens) ,
Suid-Boland ( Hermanus, Caledon, Bredasdorp, ens) ,
Noord-Boland (Worcester, Rawsonville, Robertson, Ashton, Montagu, Bonnievale, Swellendam, Ceres, Wolseley, Tulbach, Bokkeveld, ens) .
Hiermee die finale rangorde vir die BOLAND LAERSKOLE TENNISSPAN 2016
Baie geluk aan die spelers met jul prag prestasie. Groot dankie aan al die beamptes en ouers wat so gewillig gehelp het tydens die 3 dae. Ek wil ook die spelers bedank vir hul goeie gedrag op en af van die baan.
Sien asseblief die blad met die spanverdeling vir die voorlopige spanne en waar hulle gaan speel. Let asseblief dat die 0/13 span groot beinvloed word met die onttrekking van die top 4 wat na die SA Skole week gaan. Alle spelers dien as resewes en daarom moet ouers en spelers reeds hul beplanning in plek kry vir volgende jaar. Ouers sal korrespondensie vroeg in Januarie ontvang met meer inligting.
Geniet die vakansie en veilig reis.
Groete
Marianne Grobler
Die finale telkaarte van die proewe en die Boland Spanne kan hier afgelaai word, BOLAND PROEWE 2015 finale telkaarte
WP Primary Schools Zone Tennis Trials Results
The results and teams for the WP Primary Schools Zone Tennis Trials of 2015 can be found and downloaded from the links below :