Breede Vallei / Langeberg Laerskole Tennisproewe 2019


 

Geagte ouers, onderwysers, afrigters en spelers

 

Die Breede Vallei / Langeberg Laerskole Tennisproewe vir 2019 (ou Noord-Boland en Witzenberg gekombineerd ) vind plaas oor 3 rondtes. 

Die datums is as volg:

R1 – Woensdag 8 Mei 2019, (Vakansie dag)

R2 – Vrydag 7 Junie 2019, (almal sluit vroeër agv eksamen.)

R3 – Vrydag 6 September 2019, ( wintersport verby.) 

 

Spelers se 2 beste uitslae word in aanmerking geneem vir die kies van die span.  Lees asb noukeurig die inligting en instruksies vir inskrywing by die skakel hier onder.

Kliek hier vir om in te skryf vir Rondte 1 proewe –>Inligting en Inskrywingsvorm

 

 Dankie
Jakkie Burger (organiseerder)