Kavaliers Oefenkamp 2019


Boland Tennis Afrigtersvereniging

bied aan

Kavaliers Oefenkamp 2019

Saterdag 12 Januarie en Sondag 13 Januarie 2019 te Stellenbosch.

 

Dit is vir die junior komitee aangenaam om u kind uit te nooi na die jaarlikse Kavaliers Oefenkamp.
Die oefenkamp staan onder leiding van Pieter Joubert, Winelands High Performenace coach  en 15 professionele afrigters uit die Wynland Streke.
Die program sal ook die jaar vir die eerste keer ‘n High Performance program insluit vir die top 16 spelers in die Kavaliersspanne o/11-o/13.  Spesialis Fiksheid instrukteur sal ook sy kennis kom deel. 

Met hierdie uitstekende geleentheid as voorbereiding vir die nuwe jaar wil ons die top 24 spelers van die Kavaliersspanne vir 2019 vra om asb. die kamp by te woon.  Hierdie geleentheid sal ook gebruik word om die voorbereiding te doen vir die provinsiale wedstryde asook die laaste klerebestellings te doen.

 

Meer inligting en die inskryfvorm beskikbaar by -> Kavaliers Oefenkamp 2019 inskryfvorm ( Skryf hier in )

Kliek onder om die inligtingsblad af te laai indien u dit wil uitdruk.

2019 Kavaliers Oefenkamp

 

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *