Daily Archives: 10/12/2018


Kavaliers Oefenkamp 2019

Boland Tennis Afrigtersvereniging

bied aan

Kavaliers Oefenkamp 2019

Saterdag 12 Januarie en Sondag 13 Januarie 2019 te Stellenbosch.

 

Kliek hier vir die bane lys –> Cavaliers Oefenkamp 2019 Bane

 

Ingesluit is die bane waar die kinders gaan speel Saterdag en Sondag.

Daar is ‘n fiksheids sessie (1h15min) Saterdag 8.30-9.45.

Daarna gaan almal na hul bane vir die res van die dag 9.45 – 12.30 en 14.00 – 16.30
(middagete is 12.30 – 14.00 en die kinders kan weggeneem word.  Die afrigters is nie dan by die bane nie)

Sondag 8.30 – 12.30  en 14.00 – 15.30 by al die verskillende bane.

 

Saterdagoggend Fiksheid om 8.30 – 9.45

Dagbreek: Dagbreek spelers + Rhenish Hoër spelers

Stellenbosch Hoër:  Stellenbosch Hoër + Stellenbosch Laer spelers

Coetzenburg:  Coetzenburg spelers

Eikestad:  Eikestad + Rhenish Laer

9.45 alle spelers gaan na hulle bane. (afrigters sal help om spelers te vervoer)

 

Finale Cavaliers klere bestelling by Marianne Grobler:  Saterdag 8.30 – 9.45 by Dagbreek

 

Daar sal Vrydag 14.00 ‘n besluit gemaak word oor die weer en indien bane verander.

Die huidige weer voorspellings dui op reën Saterdag. Alhoewel Weskaap reën nodig het, mag toestande wel verander dat ons kan speel.  Met die huidige voorspellings in ag geneem word daar alternatiewe maatreels getref om spelers te akkomodeer.  Finale reelings sal op Vrydag 14.00 per epos gestuur word.

 

Annelize Morkel

 

Included the courts where the kids play Saturday and Sunday.

There will be a fitness training session (1.15min) Saturday 8.30 – 9.45

After that they will go to their courts for the rest of the day 9.45 – 12.30 and 14.00 – 16.30

(Lunch between 12.30 – 14.00.  Kids can be taken away from the courts. The coaches are not at the courts during this time.)

Saturday fitness training 8.30 – 9.45

Venues:

Dagbreek: Dagbreek players + Rhenish High players

Stellenbosch High:  Stellenbosch High + Stellenbosch Primary players

Coetzenburg:  Coetzenburg players

Eikestad:  Eikestad + Rhenish Primary players

9.45 all kids go to their courts.

 

Final Cavaliers clothing orders with Marianne Grobler:  Saturday 8.30 – 9.45 at Dagbreek

 

At the moment weather forcasts rain for Saturday. It may change and other arrangements are being made to accommodate the players. Final update will be send out on Friday at 14.00, please check your emails.

 

Annelize Morkel

 

Kliek onder om die inligtingsblad af te laai indien u dit wil uitdruk.

2019 Kavaliers Oefenkamp