Breede Vallei / Langeberg Laerskole Tennisproewe 2018


Inskrywings vir Rondte 3 is oop

 

Geagte ouers, onderwysers, afrigters en spelers

 

Die Breede Vallei / Langeberg Laerskole Tennisproewe vir 2018 (ou Noord-Boland proewe) vind plaas oor 3 rondtes. 

Die datums is as volg:

R1 – Woensdag 21 Maart 2018 , ( Reeds voltooi, Resultate van been1 en 2 )

R2 – Vrydag middae 25 Mei en 1 Junie . ( Reeds voltooi, Resultate van been1 en 2 )

R3 – Vrydag middae 14 en 21 September, met 28 September wat dien as ekstra dag indien dit reën op enige van die dae.

 

Spelers se 2 beste uitslae word in aanmerking geneem vir die kies van die span.  Lees asb noukeurig die inligting en instruksies vir inskrywing by die skakel hier onder.

Kliek hier vir –> Inligtingsblad en inskryfvorm

Inskrywings vir die 3de rondte reeds oop.

 

 Dankie
Jakkie Burger (organiseerder)

boland-tennis-logo2