Strand / Somerset West Boland Wilson Tournament


 

Boland Wilson Junior Slam Series

UPDATE: 

The results of this tournament can be downloaded here —> Wilson 2018 Strand Somerset Wes Uitslae

Photos of this tournament can be viewed here –> Fotos 2018 Wilson Toernooi

 

Results from 5th Wilson Tournament:  Strand/ Somerset West

 

Ouers en Spelers,

 

Hier is 9 Augustus se toernooi uitslae en ‘n fotoblad van die wenners en naaswenners.

Baie geluk aan al die spelers met ‘n baie lekker dag se tennis en mooi gedrag!

Baie dankie aan 14 puik Organiseerders wat die dag vlot laat verloop het.

Enige navrae aan toernooi organiseerder by amtennis@adept.co.za en nie aan Tennisonline nie.

Ek het ‘n paar verlore items, u kan my kontak. (komberse, tekkies (swart+pienk Nikes) ens.

 

Wilson Meesters Toernooi:  Saterdag 8 September (slegs vir genooide spelers)
Waar:  Strand / Somerset Wes

Vir wie:  Top 8 spelers in o/10 A tot Ope Afdeling word uitgenooi na die toernooi.

Uitnodigings aan genooide spelers sal Maandag 20 Augustus op Tennisonline gepubliseer word.

 

Baie dankie

Annelize Morkel

Toernooi organiseerder

 


 

wilson2boland-tennis-logo2.