Daily Archives: 08/05/2018


Breede Vallei / Langeberg Laerskole Tennisproewe 2018

BANE vir Rondte 2:

“Venues” vir 2’de been proewe die Vrydag.

Dogters o/10   WPS                          toesighouer Jonelle Burnett     4 bane

Dogters 0/11   Charlie Hofmeyr         toesighouer Chrissie Burger     6 bane

Dogters 0/12   Laerskool Gericke       toesighouer Janine Beukes       3 bane

Dogters 0/14   Worcester Montana of Worcester-Oos     kort nog toesighouer     4 bane.

Seuns 0/10      Ceres klub                 toesighouer Sugene/Jacques Nel              6 bane

Seuns 0/11      HTS Drosdty              toesighouer Marius Swart       6 bane

Seuns 0/12      Worcester Klub           toesighouer Albie Cilliers        6 bane

Seuns 0/14       Robertson Laerskool   toesighouer Marius Tredoux    5 bane

Groete
Jakkie

 

Geagte ouers, onderwysers, afrigters en spelers

 

Die Breede Vallei / Langeberg Laerskole Tennisproewe vir 2018 (ou Noord-Boland proewe) vind plaas oor 3 rondtes. 

Die datums is as volg:

R1 – Woensdag 21 Maart 2018 , ( Reeds voltooi, Been1_Proewe 2018 Uitslae )

R2 – Vrydag middae 25 Mei en 1 Junie ,  met 8 Junie wat dien as ekstra dag indien dit reën op enige van die dae.

R3 – Vrydag middae 14 en 21 September, met 28 September wat dien as ekstra dag indien dit reën op enige van die dae.

 

Spelers se 2 beste uitslae word in aanmerking geneem vir die kies van die span.  Lees asb noukeurig die inligting en instruksies vir inskrywing by die skakel hier onder.

Kliek hier vir –> Inligtingsblad en inskryfvorm

Inskrywings vir die 2de rondte sluit het reeds gesluit.

 

 Dankie
Jakkie Burger (organiseerder)

boland-tennis-logo2