Breede Vallei / Langeberg Laerskole Tennisproewe 2018


Geagte ouers, onderwysers, afrigters en spelers

 

Die Breede Vallei / Langeberg Laerskole Tennisproewe vir 2018 (ou Noord-Boland proewe) vind plaas oor 3 rondtes. 

Die datums is as volg:

R1 – Woensdag 21 Maart 2018

R2 – Vrydag middae 25 Mei en 1 Junie ,  met 8 Junie wat dien as ekstra dag indien dit reën op enige van die dae.

R3 – Vrydag middae 14 en 21 September, met 28 September wat dien as ekstra dag indien dit reën op enige van die dae.

 

UPDATE : R1 proewe uitslae –> Been1_Proewe 2018 Uitslae

 

Spelers se 2 beste uitslae word in aanmerking geneem vir die kies van die span.  Lees asb noukeurig die inligting en instruksies vir inskrywing by die skakel hier onder.

Kliek hier vir –> Inligtingsblad en inskryfvorm

Inskrywings vir die 1ste rondte sluit Woensdag 14 Maart 2018 om 24:00

 

 Dankie
Jakkie Burger (organiseerder)

boland-tennis-logo2