Daily Archives: 15/03/2016


N-Boland Laerskole Tennis Spanne vir 2016

boland-tennis-logo2
Die uitslae van die afgelope N-Boland Laerskole Tennis Proewe en spanne vir 2016 kan van onderstaande skakel afgelaai word.

N-Boland Laerskole Spanne 2016

Baie geluk aan al die spelers. Hou die eerste 3 naweke oop in die vierde kwartaal. Bestel solank klere by Be Nice op Robertson. Enige donkerblou of swart romp of broek en Noord-Boland Hempie. Sweetpak en pet is opsioneel en nie verpligtend nie.

Ondersteun asb. plaaslike toernooie van die afrigters, plaaslike Wilson Slam Series en TSA toernooie.

Nogmaals dankie en geluk
Jakkie Burger


WP Wilson Junior Series: 2nd leg 9 April 2016

tennis ball player
Entries are now open for the WP Wilson Junior Tennis Series : 2de been / 2nd leg 9 April 2016

Remember, this series of tournaments also qualify entrants to win more than R5000 worth of prizes in the Tennisonline Competition, so be sure to check it out!

To read all the info about the tournament, and to enter online, click here:
WP Wilson info and Entry form

Inskrywings vir die tweede toernooi hierdie jaar van die WP Wilson Junior reeks op 9 April 2016 is nou oop. Vir meer inligting rakende die toernooi, en om aanlyn in te skryf, kliek asb op die skakel onder:
WP Wilson info en Inskryf vorm

WP Tennis logo