Die Loting vir die Noord-Boland Laerskole Proewe Vrydag 4 Maart 2016 kan afgelaai word hieronder,
Noord Boland Laerskole Proewe Loting
Indien ‘n kind wat ingeskryf het ontbreek laat die ouers vir my ‘n epos stuur asb. Jakkie Burger: hoof@ashtonps.co.za
Almal behalwe 0/10 dogters gaan na rondomtalie in ‘n “compass draw”, slegs top 4. Waar 4 of minder in ‘n groep is gaan almal deur.
TYE: Vrydag 4 Maart 13:00-18:00 geen wedstryde gaan op na 17:30; Vrydag 11 Maart 13:00-18:00
Ouderdomsgroep Baan Toesighouer
0/10 dogters Laerskool Ashton Janine Beukes
0/11 dogters Laerskool Worcester-Oos Sanette Prins
0/12 dogters Ashton Buiteklub Franco de Beer
0/14 dogters Montana Hoërskool Jakkie Burger
0/10 seuns HTS Drostdy Albie Cilliers
0/11 seuns Hexvallei Hoërskool Minette Bruyns
0/12 seuns Robertson Hoërskool Cherine Botha
0/14 seuns Robertson Tennis Klub. Marius Tredoux
Dankie
Jakkie Burger