Monthly Archives: March 2016


N-Boland Laerskole Tennis Spanne vir 2016

boland-tennis-logo2
Die uitslae van die afgelope N-Boland Laerskole Tennis Proewe en spanne vir 2016 kan van onderstaande skakel afgelaai word.

N-Boland Laerskole Spanne 2016

Baie geluk aan al die spelers. Hou die eerste 3 naweke oop in die vierde kwartaal. Bestel solank klere by Be Nice op Robertson. Enige donkerblou of swart romp of broek en Noord-Boland Hempie. Sweetpak en pet is opsioneel en nie verpligtend nie.

Ondersteun asb. plaaslike toernooie van die afrigters, plaaslike Wilson Slam Series en TSA toernooie.

Nogmaals dankie en geluk
Jakkie Burger


WP Wilson Junior Series: 2nd leg 9 April 2016

tennis ball player
Entries are now open for the WP Wilson Junior Tennis Series : 2de been / 2nd leg 9 April 2016

Remember, this series of tournaments also qualify entrants to win more than R5000 worth of prizes in the Tennisonline Competition, so be sure to check it out!

To read all the info about the tournament, and to enter online, click here:
WP Wilson info and Entry form

Inskrywings vir die tweede toernooi hierdie jaar van die WP Wilson Junior reeks op 9 April 2016 is nou oop. Vir meer inligting rakende die toernooi, en om aanlyn in te skryf, kliek asb op die skakel onder:
WP Wilson info en Inskryf vorm

WP Tennis logo


Paarl Boland Wilson 2016 Court Venues

Paarl Boland Wilson Courts for 12 March 2016 at 08h00

The list of courts for the 2016 Paarl Boland Wilson Tournament on Saturday 12 March can be downloaded from the link below :

Paarl Wilson 2016 Bane

Die bane vir die Paarl Boland Wilson  toernooi op Saterdag 12 Maart 2016 kan van bostaande skakel afgelaai word.

Maps to the courts / Kaart na die bane
Paarl Tennis Courts map

Alle 0/14 en Ope Seuns en Meisies – Hoërskool Stellenbosch – Stellenbosch
Jammer vir ongerief met Stellenbosch bane,maar ongelukkig nie genoeg bane beskikbaar
in Paarl / Wellington area.

Johnnie Zulch
boland-tennis-logo2


Noord-Boland Laerskole Proewe bane

Die bane  en tye vir die Noord-Boland Laerskole Proewe Vrydag 11 Maart 2016 verskyn hieronder,

Maak asb. seker van die “venue”.   Sommige “venues” het geskuif.

TYE:  Vrydag 11 Maart 13:00-18:00

Ouderdomsgroep     Baan                                       Toesighouer                     Tyd

0/10 dogters               Afgehandel / voltooi

0/11 dogters                Robertson Tennis Klub                                                            13h00

0/12 dogters               Ashton Buiteklub                                                                       13h00

0/14 dogters               Robertson Tennis Klub                                                            14h30

0/10 seuns                  HTS Drostdy                                                                               13h00

0/11 seuns                   Afgehandel / voltooi

0/12 seuns                  Robertson Hoërskool                                                                13h00

0/14 seuns                 Afgehandel / voltooi

Daar het by seuns 0/12 ‘n blou waterhouer bly staan en by dogters 0/14 ‘n Rox raket in ‘n Maxed sak. Dit sal Vrydag by die “venues” wees.

Geen ouer inmenging op, en van die baan af, sal geduld word nie.  Geen inmenging met die toesighouers sal ook geduld word nie.

 

Dankie vir u samewerking.

Jakkie Burger: hoof@ashtonps.co.za


Finale Loting en bane vir die Noord-Boland Laerskole Proewe

boland-tennis-logo2

Die Loting vir die Noord-Boland Laerskole Proewe Vrydag 4 Maart 2016 kan afgelaai word hieronder,

Noord Boland Laerskole Proewe Loting

Indien ‘n kind wat ingeskryf het ontbreek laat die ouers vir my ‘n epos stuur asb. Jakkie Burger: hoof@ashtonps.co.za

Almal behalwe 0/10 dogters gaan na rondomtalie in ‘n “compass draw”, slegs top 4.   Waar 4 of minder in ‘n groep is gaan almal deur.

TYE: Vrydag 4 Maart 13:00-18:00 geen wedstryde gaan op na 17:30; Vrydag 11 Maart 13:00-18:00

Ouderdomsgroep     Baan                                               Toesighouer

0/10 dogters               Laerskool Ashton                      Janine Beukes

0/11 dogters                Laerskool Worcester-Oos       Sanette Prins

0/12 dogters               Ashton Buiteklub                       Franco de Beer

0/14 dogters               Montana Hoërskool                  Jakkie Burger

0/10 seuns                  HTS Drostdy                              Albie Cilliers

0/11 seuns                   Hexvallei Hoërskool                 Minette Bruyns

0/12 seuns                  Robertson Hoërskool                Cherine Botha

0/14 seuns                  Robertson Tennis Klub.             Marius Tredoux

 

Dankie

Jakkie Burger