WP Wilson Junior Series: Tournament No.5 : 5 September 2015


boy-playing-tennis
Entries are now open for the 5th and final WP Wilson Junior series tournament on the 5th of September 2015 . Please also note that the organiser have added a special “Red Ball” section for smaller kids in the u/6 to u/7 age group. To read all the info about the tournament, and to enter online, click here:
WP Wilson info and Entry form

Inskrywings vir die 5de en laaste toernooi hierdie jaar van die WP Wilson Junior reeks op 5 September 2015 is nou oop. Neem asb kennis dat die organiseerder ‘n spesiale “Rooi Bal” seksie bygevoeg het vir jonger kinders in die o/6 tot o/7 ouderdomsgroep. Vir meer inligting rakende die toernooi, en om aanlyn in te skryf, kliek asb op die skakel onder:
WP Wilson info en Inskryf vorm