
WP Wilson info and Entry form
Inskrywings vir die 3de toernooi hierdie jaar van die WP Wilson Junior reeks op 6 Junie 2015 is nou oop. Neem asb kennis dat die organiseerders ‘n spesiale “Rooi Bal” seksie bygevoeg het vir jonger kinders in die o/6 tot o/7 ouderdomsgroep. Vir meer inligting rakende die toernooi, en om aanlyn in te skryf, kliek asb op die skakel onder:
WP Wilson info en Inskryf vorm