The Court venues can now be viewed at the following web address below:
Verdere Algemene Inligting:
Die volgende persone moet dringend met Alma kontak maak (Sel 083 443 0881) i.v.m. hul kinders se inskrywings:
Phillip Langenhoven 0/12
Willie Engelbrecht ?????
Louwrens Laing 0/14????
Geen verversings te koop by enige van die Venues nie, maak assebief voorsiening vir al u eie behoeftes.
Let wel:
Padwerke en stop-ry-areas tussen Worcester en Breërivier.
Padwerke tussen Wolseley en Tulbagh.
Maak asseblief voorsiening vir moontlike ekstra 20 min reistyd sodat u steeds betyds by die aangewese venues sal aanmeld, gereed om 08h00 te begin speel. Hierdie areas is baie tydvertragend.
GEEN ALTERNATIEWE DATUM INDIEN REëN.
Indien onseker van weer, skakel Alma – 083 443 0881
Danie – 083 461 9933
Anita – 082 893 6838
Venues:
Seuns
O/9 B Wolseley Dorpsbane – Protea Straat, by Muurbalbane aan die regterkant.
O/10A Hoërskool Charlie Hofmeyer, Ceres- Net na Mitchellspas, in Ceres hoofstraat, draai regs.
0/11A Hoërskool Charlie Hofmeyer, Ceres – Net na Mitchellspas, in Ceres hoofstraat, draai regs.
0/11B Tulbagh Skool – Hoek van Mark- en Pleinstraat, Tulbagh
0/12A Tulbagh Skool – Hoek van Mark- en Pleinstraat, Tulbagh
0/12B Tulbagh Dorpsbane – Tulbagh
0/13A Tulbagh Dorpsbane – Tulbagh
0/13B Tulbagh Dorpsbane – Tulbagh
0/14A Hoërskool Montana – Kluestraat, Worcester
0/16A Worcester Dorp – Onderpunt, Riebeeckstraat, Worcester
DOGTERS:
0/9B Hamlet Dorp – Breëstraat, PA Hamlet
0/10A – Wolseley Skool – Millstraat, Wolseley
0/10B – Breërivier Skool, Draai af by Waboomsrivierkelder, oor die treinbrug, 1km verder grondpad draai dan links. Bordjie met aanwysings Breërivier Laerskool Tennisbane.
0/11A – Ceres Dorpsbane – Ceres
0/11B en 0/12B – Laerskool FD Conradie, Kerkstraat PA Hamlet.
0/12 A – Ceres Dorpsbane – Ceres
0/13A – Laerskool Gericke, Ceres
0/13B – Laerskool Gericke, Ceres
0/14A – Hoërskool Montana, Kluestraat, Worcester
0/16A – Worcester Dorpsbane – Onderpunt, Riebeeckstraat, Worcester