The results for the 1st Wilson Junior tennis tournament of 2012 can be downloaded from the link below,
Please direct any queries to the event organizer, Handri Westman. 082 416 6364 , handriwestman@gmail.com
Wilson Toernooie
Baie dankie aan almal wat ingeskryf het vir die toernooi! Baie geluk aan elke speler vir die goeie gedrag en geluk met die goeie prestasies, as dit nie die keer jou beurt was nie, hou aan oefen!
Baie jammer aan die spelers wat by DF Malan moes speel waar die nette “missing” was. Dankie dat julle bereid was om te skuif en die dogters 0.9,10,11 wat weer Kenridge toe moes skuif om meer bane beskikbaar te he! Ek hoop ek hoef dit weer te beleef nie!
Die volgende toernooi datums:
Alle inskrywings op die tennisonline website
Toernooi 2: 5 Mei
Toernooi 3: 28 Julie
Toernooi 4: 22 Sept
Toernooi 5: 13 Okt
Meesters : 17 Nov (Top 8 – Spelers moet in 3 van die toernooie speel om na Meesters genooi te word)
Vakansie toernooie: (Enkels en Dubbels – nie deel van die reeks vir die Meesters)
11,12(13 as reen) Julie
10,11(12 as reen) Des
Handri Westman
email handriwestman@gmail.com
Congratulations to all !
Tennisonline