Breede Vallei / Langeberg Laerskole Tennisproewe (No. 3) 2017


Geagte ouers, onderwysers, afrigters en spelers

Toernooi 3 van die Breede Vallei / Langeberg (ou Noord-Boland) Laerskole Tennisproewe vind plaas Vrydag 15 September en Saterdag 16 September 2017.   Spelers moet al 2 die dae beskikbaar wees om te speel. 

Inligtingsblad en inskryfvorm

Venues

Seuns

0/10 seuns H/S Montana

0/11 Seuns Robertson klub

0/12 & 0/14 Ashton Buiteklub

Dogters

0/10 by H/S Robertson

0/11 by H/S Hexvallei

0/12 by L/S Robertson

0/14 by H/S Hexvallei

 

Aanmeld 13:45, begin 14:00 stiptelik.

 

Jakkie

Dankie
Jakkie Burger (organiseerder)

boland-tennis-logo2