Breede Vallei / Langeberg Laerskole Tennisproewe 2017


Geagte ouers, onderwysers, afrigters en spelers

 

Die Breede Vallei / Langeberg Laerskole Tennisproewe vir 2017 (ou Noord-Boland proewe) vind plaas Vrydag middae 12 Mei, 19 Mei en 26 Mei 2017.   Spelers moet al die Vrydae beskikbaar wees om te speel.  Lees asb noukeurig die inligting en instruksies vir inskrywing by die skakel hier onder.

Inligtingsblad en inskryfvorm

Inskrywings het reeds gesluit Maandag 8 Mei om 24:00

N-Boland proewe 1ste rondte uitslae


LW: Die 3de en laaste rondte proewe vind plaas Vrydag 15 September en Saterdag 16 September. Sou dit nie klaar wees nie of dit reën sal Maandag 18/9 en Dinsdag 19/9 gebruik word om dit te voltooi.

 

Dankie
Jakkie Burger (organiseerder)

boland-tennis-logo2