Stellenbosch Boland Wilson Results


Download the results here –> Stellenbosch Wilson 2017 Results

Beste ouers

Die medaljes wat uitgegee was by Stellenbosch toernooi was foutief en’n drukfout is begaan.
Al die medaljes is oorgemaak en nou moet twee goed gebeur:

1. Al die ou medaljes moet terug aan my gegee word (die plek wat medaljes gemaak het soek almal terug)
2. Nuwe medaljes moet aan spelers gegee word.

Kan al die medalje wenners my asseblief help met die volgende:

1. Stuur vir my asseblief ‘n epos met u kind se naam/van en ouderdom waaraan hy deelgeneem het asook die speler se skool.
2. Ek sal probeer om die medaljes met spelers se name by die skole uit te kry.
3. Ek sal dan met die skole kommunikeer om die medaljes wat foutief was te kry by leerders en nuwes weer uit te deel.

Jammer vir die ongerief.

Theresa Bakker (Organiseerder)
083 2773374 / 021 886 6661 theresa@matchpointtennis.co.za