WP Wilson Junior Series: 4th leg 10 September 2016


boy-cartoon-playing-tennis
Entries are now open for the WP Wilson Junior Tennis Series : 4th leg 10 September 2016

To read all the info about the tournament, and to enter online, click here:
WP Wilson info and Entry form

Inskrywings vir die derde toernooi hierdie jaar van die WP Wilson Junior reeks op 20 Augustus 2016 is nou oop. Vir meer inligting rakende die toernooi, en om aanlyn in te skryf, kliek asb op die skakel onder:
WP Wilson info en Inskryf vorm

Moet nie vergeet dat inskrywings in hierdie reeks jou ook kan laat kwalifiseer om meer as R5000 se pryse te wen in die Tennisonline Kompetisie nie, so gaan skryf gerus solank in.

Remember, this series of tournaments also qualify entrants to win more than R5000 worth of prizes in the Tennisonline Competition, so be sure to check it out!

WP Tennis logo