N-Boland Laerskole Tennis Spanne vir 2016


boland-tennis-logo2
Die uitslae van die afgelope N-Boland Laerskole Tennis Proewe en spanne vir 2016 kan van onderstaande skakel afgelaai word.

N-Boland Laerskole Spanne 2016

Baie geluk aan al die spelers. Hou die eerste 3 naweke oop in die vierde kwartaal. Bestel solank klere by Be Nice op Robertson. Enige donkerblou of swart romp of broek en Noord-Boland Hempie. Sweetpak en pet is opsioneel en nie verpligtend nie.

Ondersteun asb. plaaslike toernooie van die afrigters, plaaslike Wilson Slam Series en TSA toernooie.

Nogmaals dankie en geluk
Jakkie Burger