Noord Boland Laerskole Proewe 2016


Geagte ouers, onderwysers en afrigters

 

Ons probeer hierdie jaar dinge meer vaartbelyn maak deur die webtuiste.

Die Noord-Boland Laerskole Tennisproewe vind plaas Vrydag 4 Maart 2016 en Vrydag 11 Maart 2016.  Lees asb noukeurig die inligting en instruksies vir inskrywing by die skakel hier onder.

Inligtingsblad en inskryfvorm

Inskrywings sluit DONDERDAG 25 FEBRUARIE 2016 OM 24:00

 

Sterkte
Jakkie Burger (organiseerder)

boland-tennis-logo2