Boland Wilson Paarl Toernooi bane


Beste Tennisouer

Weens onvoorsiene omstandighede is ons genoodsaak om van bane in Stellenbosch en omliggend gebruik te maak.

SEUNS

• o/9B en o/10A Seuns, Paarl Tennisklub (Du Toit Straat, Paarl)
• o/10B Seuns, Laerskool Courtrai Paarl
• o/11A Seuns, HJS Paarl (Auret Straat)
• o/11B Seuns, Dagbreek, Stellenbosch
• o/12A Seuns, HJS Paarl, (Brug Straat)
• o/12B Seuns, Dagbreek, Stellenbosch
• o/13A en o/13B Seuns, Dagbreek, Stellenbosch
• o/14A & o/14B, Hoërskool Stellenbosch
• u/Open Seuns, Hoërskool Stellenbosch

MEISIES

• o/9B Meisies & o/10A Meisies, Boland Landbou Skool, Paarl
• o/10B Meisies, Laerskool Gimnasium, Cheve Bane (Meul Straat)
• o11A Meisies, Hoërskool Gimnasium, (Hoof Straat)
• o/11B Meisies, Dagbreek, Stellenbosch
• o/12A Meisies, Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl (Faure traat)
• o/12B Meisies, Laerskool W.A. Joubert, Paarl (Sterling uit Du Plessis Straat)
• o/13A Meisies, Rhennish Girls High, Stellenbosch, (Koch Straat)
• o/13B Meisies, Rhennish Girls High, Stellenbosch, (Koch Straat)
• o/14A Meisies, Rhennish Girls High, Stellenbosch, (Koch Straat)
• u/Open Meisies, Rhennish Girls High, Stellenbosch, (Koch Straat)

Alle spelers moet 07:45 by die onderskeie bane aanmeld sodat wedstryde stiptelik 08:00 kan begin op Saterdag 14 Maart 2015.

Sien uit om julle daar te sien.

Groete

Nelius Stephan/Johnnie Zulch