WP Wilson Junior : Tournament No.4


Entries are now open for the
WP Wilson Junior Tennis Series : Tournament No. 4 on 27 September 2014

To read all the info about the tournament, and to enter online, click here:
http://www.tennisonline.za.net/tennis/wilson/wilson.php

Inskrywings vir die 4de toernooi hierdie jaar van die WP Wilson Junior reeks op 27 September 2014 is nou oop. Vir meer inligting rakende die toernooi, en om aanlyn in te skryf, kliek asb op die skakel onder:
http://www.tennisonline.za.net/tennis/wilson/wilson.php

Wilson Tennis