Boland Wilson Meesters Toernooi 2014


BOLAND MEESTERS TOERNOOI 2014

Beste Ouers, Spelers en Afrigters

Die uitnodigings lys en inskryfvorm vir die Wilson Boland Meesters toernooi van 2014 (o/10, o/11, o/12, o/13, o/14 en o/16) is beskikbaar vir aflaai hieronder. Daar is nie ‘n o/9 B-Afdeling Meesters nie.Kliek asb op skakels.

2014 Meesters Uitnodiging
2014 Boland Meesters Inskryfvorm

Meestersuitnodigingslys

Baie geluk aan almal wat uitnodigings ontvang het. Dit is baie belangrik dat alle spelers op die lys, ingesluit reserwes, vir Annelize Morkel, die organiseerder, so spoedig moontlik per epos bevestig of hul beskikbaar is om te kan speel al dan nie. Dit moet teen einde Maandag, 1 September afgehandel wees, waarna by gebrek aan bevestiging, sulke spelers vervang sal word met reserwes.

NB: Alle navrae moet asb direk aan die organiseerder gerig word. Annelize Morkel ( 082 563 0675) amtennis@adept.co.za

Vriendelike groete en sterkte!
Tennisonline

Dear Parents, Players and Coaches

The invitation list and entry form for the WILSON Boland Masters tournament of 2014 is available for download below. (o/10, o/11, o/12, o/13, o/14 en o/16) There is not a u/9 B Section Masters. Please click on the links.

2014 Boland Masters Invitation
2014 Masters Entryform

Masters invitation list

Congratulations to everyone that got invited. It is very important that all players on die list, including reserves, confirm their availability to play to Annelize Morkel, the organizer, by email. This process needs to be concluded at the end of Monday, 1 September, whereafter all players not confirmed, will be replaced by one of the reserves.

NB: All queries to be directed to the event organizer, Annelize Morkel ( 082 563 0675) amtennis@adept.co.za

Kind regards and good luck!
Tennisonline