Strand / Somersetwes Rox 2013 Results


Strand / Somersetwes Rox 2013 Results
(some Pictures available from the menu above under Pics & Albums )

Baie dankie aan almal vir ‘n baie lekker tennisdag!
Baie dankie vir al die spelers se goeie gedrag op en van die baan af.
Baie dankie aan al die organiseerders by die verskillende bane!
Ontrekkings op die dag van die toernooi maak nog steeds dat groepe nie reg ingedeel word nie, agv gekeurde spelers wat nie opdaag nie. As u weet u gaan nie opdaag nie, bel, sms, of email asseblief in die vervolg.
Jammer vir die 2 plekke wat laat klaar gekry het, ons het ongelukkig net 62 bane in die Helderbergkom.

Die spelers wat vir die Meesters uitgenooi word, sal binne die volgende 2 weke gefinaliseer word en die name sal op die Boland website geplaas word.
Indien u genooi word, reageer asb dadelik en email Gerda dat u die inligting ontvang het.

Annelize Morkel

Trophy

The results of the above tournament can be downloaded below, click here:
Somersetwes Rox 2013 Results

NB: All queries to be directed to the event organizer,
Organiseerder/Organizer: Annelize Morkel
Cell: 0825630675 / Tel: 0218547842 / Faks: 0865370258
Email: amtennis@adept.co.za

Die uitslae van die bogenoemde toernooi kan afgelaai word, kliek asb op die skakel onder:
Somersetwes Rox 2013 Results

NB: Alle navra moet asb gerig word direk aan die organiseerder.
Organiseerder/Organizer: Annelize Morkel
Cell: 0825630675 / Tel: 0218547842 / Faks: 0865370258
Email: amtennis@adept.co.za

Boland Tennis

Boland Tennis