Stellenbosch Rox 2013 Junior Tennis Tournament


Entries for the 2013 Stellenbosch Rox Junior Tennis Tournament are now open. For more info, and to enter online, click here, Stellenbosch Rox Online entry form.

Please note that a new requirement is for all players to have a Tennis SA number in order to enter. Registration is free at the Tennis SA website www.tennissa.co.za. Please contact Tennis SA, and not Tennisonline, for all support regarding registering on the Tennis SA website.

Inskrywings vir die 2013 Stellenbosch Rox Junior Tennis Toernooi is nou oop. Vir meer inligting en om in te skryf vir die Stellenbosch Rox toernooi, kliek hier, Stellenbosch Rox aanlyn inskryf vorm.

Let asb daarop dat ‘n nuwe vereiste is vir alle spelers om ‘n Tennis SA nommer te hê alvorens hul kan inskryf vir ‘n Rox toernooi. Registrasie is verniet by die Tennis SA webblad www.tennissa.co.za Kontak asb Tennis SA, en nie Tennisonline nie , vir alle hulp in verband met registrasie op hulle website.

Boland Tennis

Boland Tennis