Paarl ROX 2013 Junior Tennis Tournament


Entries for the 2013 Paarl Rox Junior Tennis Tournament are now open.
Please note that a new requirement is for all players to have a Tennis SA number in order to enter. Registration is free at www.tennissa.co.za. Please contact Tennis SA for all support regarding registering on their website.

To read all the info of the Paarl tournament,and to enter online, click here, Paarl Rox Online entry form.

Inskrywings vir die 2013 Paarl Rox Junior Tennis Toernooi is nou oop.
Let asb daarop dat ‘n nuwe vereiste is vir alle spelers om ‘n Tennis SA nommer te hê alvorens hul kan inskryf vir ‘n Rox toernooi. Registrasie is verniet by www.tennissa.co.za Kontak asb Tennis SA vir alle hulp in verband met registrasie op hulle website.

Om in te skryf vir die Paarl Rox toernooi, kliek hier, Paarl Rox aanlyn inskryf vorm.