CFJ Toernooi Uitslae


Baie dankie aan elke tennis speler wat hul harte uitgespeel het in vanjaar se CFJ Toernooi. Baie dankie aan al die ouers wat soveel moeite doen vir die kinders en die liefde van tennis by hulle kweek. Ook aan elke organiseerder, baanbeampte en helper. Geluk ook aan die onderskeie wenners van elke afdeling. Uitslae kan op die CFJ results afgelaai word, of hier te kliek , CFJ 2012 results

Opregte dank aan die borg Ceres Fruit Juices wat altyd bereid is om te help en die finansiële steun om veral tennis in die platteland te bevorder.

Geseende Kersfees en dan ‘n mooi en goeie 2013!

Groete Alma Goossen
(organiseerder)