Wilson Masters 2012


Wilson2 logo
Beste ouers, spelers en afrigters

Die uitnodigings lys vir die Wilson Meesters toernooi van 2012 is beskikbaar vir aflaai. Kliek asb op skakel hieronder.

Wilson Masters Qualifiers

Baie geluk aan almal wat uitnodigings ontvang het. Verdere inligting en die inskrywings vorm kan op die uitnodigings brief hieronder gelees word :

Wilson Masters Invitation Letter

Dit is baie belangrik dat alle spelers op die lys vir Alderd Burden die organiseerder, by 083 702 2472, of epos, burden@vodamail.co.za, so spoedig moontlik per epos bevestig of hul beskikbaar is om te kan speel al dan nie. Dit moet teen 31 Oktober afgehandel wees sodat ander spelers uitgenooi kan word indien nodig.

Vriendelike groete en sterkte !
Tennisonline

Dear Parents, players and coaches

The invitation list for the Wilson Masters tournament of 2012 is available for download. Please click on the link below.

Wilson Masters Qualifiers

Congratulations to everyone that got invited. More details of the tournament and the entry form can be read by downlading the Invitations Letter below:

Wilson Masters Invitation Letter

If you are unable to attend this tournament, please contact Alderd Burden, on 083 702 2472, or email, burden@vodamail.co.za, IMMEDIATELY, so that another player may be invited in your place.

Kind regards and good luck!
Tennisonline