Wilson bane vir 13 Oktober 2012


Bane vir Saterdag, 13 Oktober se Wilson Toernooi No.5 :

Spelers meld aan – 8:00 (spel gaan aan tot ongeveer 15:00)
Onthou om eie verversings te bring.
Toernooi organiseerder – Handri Westman Cell 082 4166364
As dit dalk reen, kan u my vanaf 6:30 om te hoor wat die reelings is.

Chrismar Tennis club, Glanville straat 21, Chrismar, Bellville
( daar is kaart op hulle website)
Organiseerder – Marc Calasse (Cell 072 132 7793)
Seuns 0.9
Dogters 0.9
Dogters 0.10 A
Seuns 0.11 B en 0.12 B

Laerskool Eversdal – Stepping stones, Eversdal
Organiseerder – Etienne Malherbe (Cell 084 340 3347)
Seuns 0.11 A
Seuns 0.12 A

Eversdal Tennisklub (vanaf 08h00 – 13h00 )– Mountain View, Stellenberg
(NB vanaf 13:00 by Laerskool Kenridge)
Organiseerder: Elsie Versfeld (Cell 0722 66 8878)

Seuns 0.10 A
Dogters 0.11 A,B
Dogters 0.12 A
Dogters 0.14 A,B
Seuns 0.14 en ope A,B

Kliek hier vir kaart van bane:


View Parow Tennis Courts in a larger map

Dankie
Handri Westman