Boland Meesters toernooi 2012


Beste ouers, spelers en afrigters

Die uitnodigings lys vir die Rox Boland Meesters toernooi van 2012 is beskikbaar vir aflaai hieronder. Kliek op skakel.

Meesters uitnodigingslys

Baie geluk aan almal wat uitnodigings ontvang het. Dit is baie belangrik dat alle spelers op die lys, ingesluit reserwes, vir Theresa Bakker, die organiseerder, so spoedig moontlik per epos bevestig of hul beskikbaar is om te kan speel al dan nie. Dit moet teen einde Vrydag 31 Augustus afgehandel wees, waarna by gebrek aan bevestiging, sulke spelers vervang sal word met reserwes.

Vriendelike groete en sterkte !
Tennisonline

Dear Parents, players and coaches

The invitation list for the Rox Boland Masters tournament of 2012 is available for download hereunder. Please click on the link.

Masters Invitation list

Congratulations to everyone that got invited. It is very important that all players on the list, including reserves, comfirm their availability to play to Theresa Bakker, the organizer, by email. This process needs to be concluded at the end of Friday 31 August, whereafter all players not confirmed, will be replaced by one of the reserves.

Kind regards and good luck!
Tennisonline