Somerset Wes Rox 2012 Uitslae


Die uitslae van die 2012 Somerset Wes Rox Junior Tennis toernooi kan van die internet skakel hieronder afgelaai word deur daarop te kliek.

Somerset Wes Rox Uitslae

LW: Alle navrae moet asb direk aan die toernooi organiseerder, Annelize Morkel ( 0825630675), gerig word.

The results of the 2012 Somersetwes Rox Junior Tennis tournament , can be downloaded from the link provided below by clicking on it.

Somerset Wes Rox Results

NB: All queries to be directed to the event organizer, Annelize Morkel ( 0825630675).

TENNIS IS FOR LIFE !