Somerset West Rox Court Venues


    Aanvaardingslys/Confirmed list:

Aanvaardingslys

Indien jy ingeskryf het en nie op die lys verskyn nie, het ek nog nie jou betalingbewys ontvang nie.
If you have entered and your name is not on the list, I have not yet received your payment.

Meld asb aan om 8h00 by die onderskeie bane. Van die bane het geskuif agv getal inskrywings.
Daar is volledige Kafees by Strand Tennisklub, Rekreasie en Somerset Wes Country Club
By die skole, bring asb eie verversings saam.
Please report at 08h00 at the venues. Some of the venues have changed due to amount of entries.
There is a Tuckshop at the club courts: Strand Tennisclub, Recreation and Somerset West Country Club
Please bring own refreshments at the school courts.

O/9 B Afdeling Seuns/Boys – Strand Tennisklub
O/10 A Afdeling Seuns/Boys – Strand Tennisklub
O/11 A Afdeling Seuns/Boys – Strand Tennisklub
O/12 A Afdeling Seuns/Boys – Hoërskool Strand
O/13 A Afdeling Seuns/Boys – Somerset Collage (Bredell pad/road op die R44) (Somerset Wes)
O/14 A Afdeling Seuns/Boys – Somerset Collage (Bredell pad/road op die R44) (Somerset Wes)
O/16 A Afdeling Seuns – Somerset Collage (Bredell pad/road op die R44) (Somerset Wes)
O/10+O/11 B Afdeling speel saam by Lochnerhof Laerskool (Strand)
O/12 B Afdeling Seuns/Boys – Parel Vallei Hoërskool (Somerset Wes)
O/13 B+ O/14B Afdeling Seuns/Boys speel saam – Hendrik Louw Laerskool (Strand)
O/16 B Afdeling speel saam met O/16 A Afdeling – Somerset Collage (Bredell pad/road op die R44)

O/9 B Afdeling Dogters/Girls – Somerset West Country Club
O/10 A Afdeling Dogters/Girls – Beaumont Laerskool (Somerset Wes)
O/11 A Afdeling Dogters/Girls – De Hoop Laerskool (Somerset Wes)
O/12 A Afdeling Dogters/Girls – Somerset House (Somerset Wes)
O/13 A Afdeling Dogters/Girls – Rekreasie Tennisklub (Somerset Wes)
O/14 A Afdeling Dogters/Girls – Rekreasie Tennisklub (Somerset Wes)
O/16 A Afdeling Dogters/Girls – Rekreasie Tennisklub (Somerset Wes)
O/10 B Afdeling Dogters/Girls – Beaumont Laerskool (Somerset Wes)
O/11 B Afdeling Dogters/Girls – Parel Vallei Hoerskool (Somerset Wes)
O/12 B Afdeling Dogters/Girls – Parel Vallei Hoërskool (Somerset Wes)
O/13 B en O/14 B Afdeling Dogters/Girls speel saam by Rekreasie Tennisklub (Somerset Wes)
O/16 B Afdeling (1 dogters speel saam met O/16 A Afdeling)

Dankie
Annelize