Robertson Rox 2012 results


Die uitslae van die 2012 Robertson Rox Junior Tennis toernooi wat die afgelope naweek gespeel is kan van die internet skakel hieronder afgelaai word deur daarop te kliek.

http://tennisonline.za.net/wordpress/wp-content/uploads/2012/06/ROBERTSON-ROX-2012-RESULTS.doc

Baie geluk aan al die presteerders, maar ook aan elke speler wat deelgeneem het en die dag ‘n groot sukses gemaak het met ‘n wonderlike gees wat geheers het onder almal.

LW: Alle navrae moet asb direk aan die toernooi organiseerder gerig word.

The results of the 2012 Robertson Rox Junior Tennis tournament held the past weekend, can be downloaded from the link provided below by clicking on it.

http://tennisonline.za.net/wordpress/wp-content/uploads/2012/06/ROBERTSON-ROX-2012-RESULTS.doc

Congratulations to al the winners, but also to every player that participated and helped to make the day a great success with a wonderful atmosphere between both players and parents.

NB: All queries to be directed to the event organizer.

TENNIS IS FOR LIFE !