CERES / Worcester ROX Tennis Tournament


Inskrywings vir die Ceres Rox toernooi is nou oop.
Vir meer inligting, kliek asb op die skakel hieronder om u na die aanlyn inskrywings vorm te neem:
http://www.tennisonline.za.net/tennis/rox/rox_ceres.php

Entries for this tournament is now open. For more info and the online entry form, please click on the link below to take you to the online entry form.

http://www.tennisonline.za.net/tennis/rox/rox_ceres.php

BELANGRIK : Indien geen bewys van betaling ontvang is teen datum van aanvaardingslys nie, sal spelers van lys afgehaal word en nie aan die toernooi kan deelneem nie.
IMPORTANT : If no proof of payment has been received by the date of the acceptance list, such players will be removed from the list and will not be able to participate in the tournament.